Older news

Impak van Soönoses op mens en dier

‘n Soönose is ‘n siekte of besmetting wat natuurlik oorgedra word van werweldiere (bv. honde, katte, beeste, bokke, wild, skape, pluimvee, voëls, varke, perde, donkies, visse, krokodille en ander reptiele) na die mens en omgekeer.

Read More »