Santa Gertrudis Inleidende beoordelaars kursus by Blouskool

Blouskool het weer die jaarlikse inleidende beoordelaars kursus aangebied vir die Rooi en Blouskool leerlinge wat landbou as vak neem. Dit dien as ʼn praktiese punt in hulle vak.

Dit was gehou 19/05/21 en daar was ongeveer 35 leerders wat dit bygewoon het.

Namens die genootskap wil ons net graag vir al die betrokke persone bedank vir hulle tyd en insette om die blootstelling aan die leerlinge te gee.

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *