Koos Lock het vir die 2de agtereenvolgende jaar by André Kock & seun die beste groep speenkalwers by hul speenkalf veiling op Schweizer Reneke gewen.
Die jaarlikse toekenning van die beste groep speenkalwers word deur agt persone beoordeel. Die wengroep word nie op prys beoordeel nie maar op voerkraal gesogtheid.
Die kalwers se ouderdom wissel tussen Nov/Des 2020 en het gemiddeld 291kg geweeg teen R11000 stuk.

3,328 Responses