LRF skanderingsdienste

Dit is nou die regte tyd om RTU-skandering van u beeste te doen. Diere is steeds in ‘n goeie kondisie na die goeie reënseisoen.

Kostes:

  • R50 per dier (Eenmalig en spesiale prys terwyl tegnici praktiese opleiding ontvang) – minimum 30 diere per plaas
  • R5 per km + akkommodasie (indien dit nie verskaf kan word nie)

Diere wat geskandeer kan word: Bulle & Verse tussen die ouderdom van 300 – 800 dae.

Kontak gerus die LRF kantoor by (+27) 12 667 5258 of (+27) 81 844 4853 indien u belangstel om van die LRF se skanderingsdienste gebruik te maak.

recording-scanning-information

https://youtu.be/RGsaZ-_bX9Q

 

English version: https://santanews.co.za/2021/07/30/lrf-rtu-scanning-services/

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin

3,247 Responses