Weens vlak 4 COVID regulasies en die verbod op samekomste by onder andere veilings wat ingestel was, was die telers betrokke by die veiling genoodsaak om die veiling op die nippertjie slegs aanlyn aan te bied. Met al die struikelblokke wat die telers in die gesig gestaar het, het hulle steeds ‘n baie goeie veiling gehad. Namens die Santa Gertrudis raad en kantoor wil ons vir Hugo Groenewald, Emile de Klerk en Pieter Kleynhans gelukwens met hulle veiling en hulle het bewys dat waar ‘n wil is, is ‘n weg.
Uitslag van die veiling:
3,086 Responses