LOUWRENS & WILLIAMS veiling met HEINER HINZE as gasverkoper, terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die Louwrens en Williams  veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Dit was ‘n baie suksesvolle veiling.

Uitslag van veiling:

Share on facebook
Share on twitter
Share on linkedin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *