Raspromosie aan NWU Mafeking Kampus studente

Na aanleiding van ‘n versoek van Santa Gertrudis SA het Bosveld Santa Gertrudis Studiegroep ‘n dag aangebied om die Santa ras aan studente van die NWU Mafeking Kampus bekend te stel.

Kroon Santa Klub Fase D

Kroon Santa Klub in samewerking met die Blouskool streef daarna om ‘n jaarlikse Fase D proef te doen.

Kalender 2022 uitnodiging

Hiermee wil ek u asseblief herinner aan ons Kalender vir 2022. Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie.

LandbouRadio: Onderhoud met Rael du Plessis

Luister na onderhoud hier:     Ongeveer 50 km vanaf die OR Thambo Lughawe, boer ‘n jong rooikop boeremeisie, op haar plaas Belview Estates, met Santa Gertrudis beeste. Rael du Plessis (14) is sedert 2014 ‘n Santa Gertrudis en  Appaloosa perde teler. (Rael se naam is afgelei van die woord Israel) Die gesin woon in […]