3in1 SANTA VEILING terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die 3in1 Santa Veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Dit was ‘n baie suksesvolle veiling. Uitslag van die veiling

LOUWRENS & WILLIAMS veiling met HEINER HINZE as gasverkoper, terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die Louwrens en Williams  veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Dit was ‘n baie suksesvolle veiling. Uitslag van veiling:

SANTARUST Gesamentlike veiling terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die Santarust veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Die onderstaande tabel dui die verdeling van kopers tussen komersiële en stoet aan: Uitslag van die veiling:

Santa Veldbul Veiling terugvoer

Weens vlak 4 COVID regulasies en die verbod op samekomste by onder andere veilings wat ingestel was, was die telers betrokke by die veiling genoodsaak om die veiling op die nippertjie slegs aanlyn aan te bied.