Santa Joernaal / Journal 2022 – second_call

Ek neem die vrymoedigheid om u as teler te nader om in die Santa Gertrudis Joernaal vir 2022 te adverteer.
Kalender 2022 uitnodiging

Hiermee wil ek u asseblief herinner aan ons Kalender vir 2022. Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie.
Advert in 2022 Journal • Advertensies vir ons 2022 Joernaal

Kalender 2022

Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie en onthou u advertensie kan gratis ontwerp word waarna u eers dit sal kan goedkeur voordat dit geplaas sal word.
Algemene Jaarvergadering 2021 / Annual General Meeting 2021

The Santa Gertrudis Annual General Meeting took place on Tuesday 13 April 2021 in the school hall on the farm Doornbult of Johan de Wet. It was a very successful meeting that was very well attended.
Birthdays | Verjaarsdae

Birthdays for May. Verjaarsdae in Mei.
Save the Date!

13 April 2021
AJV/AGM