Raspromosie aan NWU Mafeking Kampus studente

Na aanleiding van ‘n versoek van Santa Gertrudis SA het Bosveld Santa Gertrudis Studiegroep ‘n dag aangebied om die Santa ras aan studente van die NWU Mafeking Kampus bekend te stel.

Kroon Santa Klub Fase D

Kroon Santa Klub in samewerking met die Blouskool streef daarna om ‘n jaarlikse Fase D proef te doen.