Landboukollege Potchefstroom Inligtingsdag

Daar is op 19 Januarie 2022 ‘n inligtingsdag aangebied vir 46 van die 3 de jaar Landbou studente op Potchefstroom.
Struggle for property retention is not over yet | Stryd vir eiendomsreg nog nie verby

Die nuwe Onteieningswet bly steeds die grootste bedreiging vir die eiendomsreg van elke landsburger, waarsku Vrystaat Landbou (VL).
Wagyu SA Tribute to Dr Michael Bradfield

Dr Michael Bradfield, beloved scientist, geneticist, industry leader and friend who has left deep footprints in the red meat industry, passed away on January 6, 2022
Kalender 2022 uitnodiging

Hiermee wil ek u asseblief herinner aan ons Kalender vir 2022. Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie.
Kalender 2022

Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie en onthou u advertensie kan gratis ontwerp word waarna u eers dit sal kan goedkeur voordat dit geplaas sal word.