SANTA JOERNAAL 2022 – Last call!!

Die binne voor blad, binne agterblad sowel as die buite agterblad sal op ‘n tender basis geskied. Hou asb. u WhatsApp dop vir wanneer die tender oopmaak en sluit vir die onderskeie bladsye.

Kalender 2022 uitnodiging

Hiermee wil ek u asseblief herinner aan ons Kalender vir 2022. Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie.

Kalender 2022

Alle advertensie inligting moet die kantoor bereik nie later as 31 Oktober 2021 nie en onthou u advertensie kan gratis ontwerp word waarna u eers dit sal kan goedkeur voordat dit geplaas sal word.

LRF RTU Scanning Services

Now is the right time to do RTU scanning of you cattle. Animals are still in a good condition after the good rainy season.

LRF skanderingsdienste

Dit is nou die regte tyd om RTU-skandering van u beeste te doen. Diere is steeds in ‘n goeie kondisie na die goeie reënseisoen. Kostes: R50 per dier (Eenmalig en spesiale prys terwyl tegnici praktiese opleiding ontvang) – minimum 30 diere per plaas R5 per km + akkommodasie (indien dit nie verskaf kan word nie) […]

LRF and BREEDPLAN services to the Santa Gertrudis Society in Southern Africa

The Livestock Registering Federation (LRF) is an umbrella body with the main purpose to unite, promote and protect its members acting as Registering Authorities in Southern Africa. Currently, eight South African beef breed societies, 21 Namibian cattle breed societies, and 16 cattle breed societies in Zimbabwe, are affiliated with the LRF. This counts to about […]