Santa Gertrudis Awards 2021

Congratulations to all the recipients of awards!
Impak van Soönoses op mens en dier

‘n Soönose is ‘n siekte of besmetting wat natuurlik oorgedra word van werweldiere (bv. honde, katte, beeste, bokke, wild, skape, pluimvee, voëls, varke, perde, donkies, visse, krokodille en ander reptiele) na die mens en omgekeer.
NWU Mafikeng students interest in the Santa Gertrudis Breed

After the first day that was held for the NWU Mafikeng students, the need arose for follow up days and another three days were presented from 6 to 8 October 2021.
Bestuur jou somerweiding met ‘n bierblikkie (Maroelamedia)

Vir ‘n beesboer wat die maksimum uit sy somerweiding wil haal en om iets vir die droëer wintermaande oor te hou, is daar ‘n paar slim idees wat toegepas kan word.
SANTA JOERNAAL 2022 – Last call!!

Die binne voor blad, binne agterblad sowel as die buite agterblad sal op ‘n tender basis geskied. Hou asb. u WhatsApp dop vir wanneer die tender oopmaak en sluit vir die onderskeie bladsye.
LRF Veeskool Toekennings

Tydens die 2021 Veeskool het die volgende telers en diere toekennings ontvang.
Raspromosie aan NWU Mafeking Kampus studente

Na aanleiding van ‘n versoek van Santa Gertrudis SA het Bosveld Santa Gertrudis Studiegroep ‘n dag aangebied om die Santa ras aan studente van die NWU Mafeking Kampus bekend te stel.
Kroon Santa Klub Fase D

Kroon Santa Klub in samewerking met die Blouskool streef daarna om ‘n jaarlikse Fase D proef te doen.
Algemene veilings terugvoer en samevatting

Ek wil begin deur een en elkeen wat diere aangebied het op ‘n veiling in 2021 hartlik geluk wens.
X-CLUSIVE SANTA – Veilingsuitslae

Exclusive Santa Veilingsterugvoer.