LandbouRadio: Onderhoud met Rael du Plessis

Luister na onderhoud hier:     Ongeveer 50 km vanaf die OR Thambo Lughawe, boer ‘n jong rooikop boeremeisie, op haar plaas Belview Estates, met Santa Gertrudis beeste. Rael du Plessis (14) is sedert 2014 ‘n Santa Gertrudis en  Appaloosa perde teler. (Rael se naam is afgelei van die woord Israel) Die gesin woon in […]

3in1 SANTA VEILING terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die 3in1 Santa Veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Dit was ‘n baie suksesvolle veiling. Uitslag van die veiling

LOUWRENS & WILLIAMS veiling met HEINER HINZE as gasverkoper, terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die Louwrens en Williams  veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Dit was ‘n baie suksesvolle veiling. Uitslag van veiling:

SANTARUST Gesamentlike veiling terugvoer

Die Santa Gertrudis Genootskap bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan al die verkopers op die Santarust veiling vir die kwaliteit diere wat julle aangebied het. Die onderstaande tabel dui die verdeling van kopers tussen komersiële en stoet aan: Uitslag van die veiling:

Koos doen dit weer!

Koos Lock het vir die 2de agtereenvolgende jaar by André Kock & seun die beste groep speenkalwers by hul speenkalf veiling op Schweizer Reneke gewen. Die jaarlikse toekenning van die beste groep speenkalwers word deur agt persone beoordeel. Die wengroep word nie op prys beoordeel nie maar op voerkraal gesogtheid. Die kalwers se ouderdom wissel […]

LRF RTU Scanning Services

Now is the right time to do RTU scanning of you cattle. Animals are still in a good condition after the good rainy season.

Santa Veldbul Veiling terugvoer

Weens vlak 4 COVID regulasies en die verbod op samekomste by onder andere veilings wat ingestel was, was die telers betrokke by die veiling genoodsaak om die veiling op die nippertjie slegs aanlyn aan te bied.

The LRF and BREEDPLAN Newsletter

The Livestock Registering Federation (LRF) is an umbrella body with the main purpose to unite, promote and protects members acting as Registering Authorities in Southern Africa.