LRF skanderingsdienste

Dit is nou die regte tyd om RTU-skandering van u beeste te doen. Diere is steeds in ‘n goeie kondisie na die goeie reënseisoen. Kostes: R50 per dier (Eenmalig en spesiale prys terwyl tegnici praktiese opleiding ontvang) – minimum 30 diere per plaas R5 per km + akkommodasie (indien dit nie verskaf kan word nie) […]

Jaarlikse keuring van beeste in Limpopo streek

  Die Bosveld Santa Gertrudis Studiegroep het die naweek van 4 en 5 Junie 2021 die jaarlikse keuring van beeste in sy Limpopostreek afgehandel. Lede het reeds vanaf Donderdagaand die 3de begin saamtrek om vroeg die volgende dag te begin met ‘n druk program. Vrydagoggend het die lede asook die rasbestuurder op die plaas van […]

LRF and BREEDPLAN services to the Santa Gertrudis Society in Southern Africa

The Livestock Registering Federation (LRF) is an umbrella body with the main purpose to unite, promote and protect its members acting as Registering Authorities in Southern Africa. Currently, eight South African beef breed societies, 21 Namibian cattle breed societies, and 16 cattle breed societies in Zimbabwe, are affiliated with the LRF. This counts to about […]

Locust invasion in the Free State

Boere in die Hertzogville- en Boshof-omgewing in die Wes-Vrystaat is die afgelope naweek deur ‘n donker sprinkaanwolk begroet toe ‘n groot swerm vanaf die Noord-Kaap oorgewaai het.

Santa Gertrudis Inleidende beoordelaars kursus by Blouskool

Blouskool het weer die jaarlikse inleidende beoordelaars kursus aangebied vir die Rooi en Blouskool leerlinge wat landbou as vak neem. Dit dien as ʼn praktiese punt in hulle vak. Dit was gehou 19/05/21 en daar was ongeveer 35 leerders wat dit bygewoon het. Namens die genootskap wil ons net graag vir al die betrokke persone […]

Veeplaas Blouskool Santa Gertrudis

“BLOUES SE TOEKOMSREIS MET DIE SANTAS”
Die projek het in Oktober 2016 afgeskop en het Blouskool nege verse ontvang vanaf die genootskap in samewerking met Veeplaas. Blouskool was van voorneme om die kudde so vinnig as moontlik uit te brei