Rael du Plessis: Fabel-R stoet

Ongeveer 50 km vanaf die OR Thambo Lughawe, boer ‘n jong rooikop boeremeisie, op haar plaas Belview Estates, met Santa Gertrudis beeste.

JOCHARL Santa Gertrudis Stoetery

JOCHARL Santa Gertrudis Stoetery – ‘n Legende in die stoetbedryf.
Johann se Oupa, Charl, het die plaas Doornbult in die Delareyville distrik , in die eerste helfte van die vorige eeu gekoop.

African Farming – Dare to dream…

In 2002, farming veteran Abel Naphtaly found his way back to agriculture by accident while searching for a slaughter ox when his successful security company celebrated 10 years in business. The purchase not only renewed his love of farming, it also sparked a new flame – he has since developed a passion for the Santa […]

Die Santas verwelkom ‘n nuwe lid

Die D.D Santa stoet van Danie Hills is geleë tussen Lichtenburg en Koster in die Noord-Wes provinsie, waar Danie Hills, sy twee seuns en dogter boer en ‘n Santa stoet bedryf. Dit is ‘n gemengde boerdery wat bestaan uit ‘n melkery, besproeiing, graanproduksie, voerkrale, kommersiële vleisbeesproduksie en die D.D Santa stoet. D.D Santa stoet droom […]