Joernaal Voorblad 2021? Cover 2021?

Soos almal weet is die voorblad van ons jaarlikse joernaal die belangrikste blad van die uitgawe. Dus wil ek elke teler uitnooi om vir my foto’s in te stuur wat ons moontlik op die voorblad kan gebruik. Ons wil nie foto’s van diere met halters hê nie, maar wel foto’s waar diere in hulle natuurlike […]