Inspeksies

Inspections
Graag wil ek net sekere aspekte rondom inspeksies beklemtoon. Aangesien u as teler vir u eie inspeksies en reiskostes betaal, onthou:
- U hoef nie elke jaar u diere te laat inspekteur nie. U kan u keuring uitstel totdat u gereed is.
- U kan van enige inspekteur wat deur die Raad goedgekeur is, gebruik maak. Kontak gerus vir my of die kantoor indien u onseker is.
- Indien u ‘n inspeksie verlang, stel asb. die kantoor in kennis om nodige dokumentasie voor te berei.
I would just like to emphasize certain aspects regarding inspections. Remember, as a breeder you pay for your own inspections and travel expenses, thus:
- You do not have to have an inspection every year. You can postpone your inspection until you are ready.
- You may use any inspector approved by Counsel. Feel free to contact me or the office if you are unsure.
- If you require an inspection, please notify the office to prepare the necessary documentation.